Die Langenhoven Gedenkfonds
Die Langenhoven Gedenkfonds is gestig om die nalatenskap van C.J. Langenhoven te bewaar en te bevorder. Die Gedenkfonds dateer uit 1954 en is een van Suid-Afrika se oudste maatskappye sonder winsbejag. Langenhoven se huis, Arbeidsgenot, en die terrein waarop dit staan, word deur die fonds as ‘n museum bestuur en onderhou.
Kom kuier by Arbeidsgenot
Langenhoven Gedenkfonds
Jan van Riebeeckweg 217
Oudtshoorn
6625
Telefoonnommer: 044 203 8600
E-pos: arbeidsgenot@arbeidsgenot.co.za
Kopiereg: Langenhoven Gedenkfonds – Alle regte voorbehou